Cat Slider 1 Cat Slider 2 Cat Slider 4 Cat Slider 3

Eben & Bianka verloof

Eben & Bianka verloof

Eben en Bianka is ‘n pragtige paartjie wat in Maart 2016 gaan trou aan mekaar beloof op Bianka hulle se familie plaas, Nieuwedrift. Bianka blom omtrent met Eben naby. ...

See More

Hier kom die bruid… Kombuis tee

Hier kom die bruid… Kombuis tee

Michelle trou in Desember en haar vier oulike bruidsmeisies het haar bederf met ‘n baie mooi kombuis tee. Die trane het maar gerol, maar Michelle kon nie ophou lag van blydskap! ...

See More

Gustav & Elcharis – Verloof

Gustav & Elcharis – Verloof

Gustav & Elcharis is pragtige twee mense van Johannesburg en trou Desember maand in Hermanus. Ons het hul verlowing shoot by Blouberg gedoen aangesien hulle mal is oor die see en die ou Kaapse windjie was ook daar . Geen twyfel aan hierdie twee se liefde vir mekaar nie. ...

See More

Backto top