Cat Slider 1 Cat Slider 2 Cat Slider 4 Cat Slider 3

Labuschagne swanger kiki’s

Labuschagne swanger kiki’s

Een van elk…’n tweeling is oppad! Ek kan nie wag om hierdie tweetjies te sien nie, hul kan net mooi babas wees met hierdie mooi pappa en mamma. Grimering: Mare Muller ...

See More

Gustav en Elcharis swanger magie

Gustav en Elcharis swanger magie

Gustav en Elcharis het hul pragtige strand troue in Desember 2013 gehad (kyk gerus hier) en nou ek het die voorreg gehad om deel te wees van hul afwagting op prinses Bithiah. Dit was ‘n perfekte winters middag in Kampsbaai. Bithiah is in Augustus gebore en ek weet julle gaan great ouers wees. ...

See More

Laubscher familie

Laubscher familie

Andre and Candice is expecting little Emily in 10 days….and Maddison is very excited to meet her little sister. Andre is going to have a house full of women. Sterkte met die laatste paar dae en geniet julle klein engeltjie. ...

See More

Wayne en Elizabe magie kiki’s

Wayne en Elizabe magie kiki’s

Wayne en Elizabe verwag hul eersteling. Met Elizabe wat alles haar fyn beplan gehad het vier hierdie shoot en Wayne wat dol verlief op Elizabe is en baie geduld het dink ek hulle gaan great ouers wees.  ...

See More

Backto top