Cat Slider 1 Cat Slider 2 Cat Slider 4 Cat Slider 3

Tweeling

Tweeling

Aiden en Isabella is gebore 1 Januarie 2016. ‘n Bloue en ‘n pienke op een slag, wat ‘n groot seening! Hull is pragtig! Baie geluk Sylvia en Morne. ...

See More

Emily

Emily

Emily, skaars 9 daggies oud en die soetste baba! Baie geluk Andre en Candice. Hoop sy bring julle baie geluk!   ...

See More

Liam pasgebore

Liam pasgebore

Liam het bietjie vroeer gekom as beplan, maar nie te min sy ma en pa se hart gesteel. Die kleine lyfie is baie op en wakker en wou net alles bekyk. Baie geluk Wayne en Elizabe.   ...

See More

Amy

Amy

Amy is three weeks old and her big sister so eager to help and pose for the camera. Make-up: Mare Muller ...

See More

Backto top