Cat Slider 1 Cat Slider 2 Cat Slider 4 Cat Slider 3
Gustav & Elcharis – Verloof » June 2013 » Blouberg

Gustav & Elcharis is pragtige twee mense van Johannesburg en trou Desember maand in Hermanus. Ons het hul verlowing shoot by Blouberg gedoen aangesien hulle mal is oor die see en die ou Kaapse windjie was ook daar . Geen twyfel aan hierdie twee se liefde vir mekaar nie.

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38

 

 

3 Comments

  1. Pragtig Charlotte. Dis so awemsome kom te sien jy die se verhouding kon vasvang. Regtig uitstaande en baie geluk. Jenny

  2. Wow! Pragtige foto’s!!!

  3. Dit is verskriklike mooi foto’s van twee baie spesiale kinders

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Backto top